Grace Walk Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Franz S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Comfortable and peaceful. Beautiful guest house and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker, veilig, rustig binne stapafstand van restaurante. Alles wat nodig is, is daar. Pragtige buurt om in te stap. Mooi uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Birgit P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Was a lovely stress-free stay. Rooms and premises very clean and neat. Our hostess was very accommodating and helpful. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek het gevoel asof ek hul enigste en belangrikste gas was vir die naweek. Die vriendelike ontvangs by aankoms was uitstekend. Die inligting aangaande inboek, uitboek, gebruik van geriewe, beskikbare fasiliteite, naburige besienswaardighede ens, was goed aan ons oorgedra. Dit is duidelik dat Grace Walk Guest House hul gaste eerste stel. Die eienaar het selfs teen slaaptyd kom inloer om seker te maak dat ons goed ingesetel is. Ek sal beslis weer volgende vakansie daar aandoen, selfs al is dit net vir een nag! Besonderse plattelandse gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ana-bela L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Just stunning! Great stay. Spacious rooms, beautiful home and garden. The owner was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fanstiese diens en heerlike ontbyt. Die eienaar is absoluut fantasties. Ons het baie lekker geslaap en die geriewe is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie plek om die distrik en omliggende dorpe te ervaar. Lekker plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek sal weer enige tyd weer met Grace Aalk in aanraking kom. Ja, dit was plesier om in Grace Walk te kon slaap. Dit was fenomenaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Very friendly host. Explained the ins and outs. Venue was clean and relaxing. Relaxing venue in a quiet area. The host accepted us and explained everything we needed to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toga L
1 nag
5.0
Jul 2025

Top place to stay with top facilities. Absolutely amazing, the host was extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f808435a92febc53e9f712c7e2a6ddbfc809ed2f507e99c3f118480e0a81d74399821a45e65b87791b75769b16c2c10ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 37 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0147012 20.4548716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang