Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Potchefstroom

Graceland Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Deonicia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Oornag gebly, was baie lekker. Baie gerieflike kamers in rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie mooi en alles was presies reg! Alles was so perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Good day. Thank you for your review. Hope to see you soon again. Graceland Guesthouse

Charles G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie netjiese familie vriendelike verblyf. Die gastehuis is baie netjies en baie mooi. Dit is presies wat ons verwag het en die gasheer is baie vriendelik. Ek kan die gastehuis voorstel vir enige iemand wat na Potch reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Good day. Thank you for your review. Hope to see you soon again. Graceland Guesthouse

Anlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goeie diens, gerieflik, netjies, stil, sal weer daar oorbly! Dis ons derde keer wat ons hier oorbly, sal beslis terugkom, dis eenkant, stil, veilig, skoon en ruim. Gasheer se kommunikasie is great. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Good day. Thank you for your review. Hope to see you soon again. Graceland Guesthouse

Lienke F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gemaklik, netjies en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Dit is skoon en netjies, die tuin is so mooi en die plek is geleë in 'n rustige area van Potch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Good day. Thank you for your review. Hope to see you soon again. Graceland Guesthouse

Ericka J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beautiful, clean and lovely stay. We had a wonderful stay. Hosts were friendly and welcoming. Room was very clean and well equipped. Beautiful establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Good day Thank you for your review. Hope to see you soon again. Graceland Guesthouse

Shereen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekende 5 star in Potch. Dit was 'n aangename pyk verblyf. Uitstekende gasheer en value for money. Thank you Johan for an awesome stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Good day Thank you for your stay. Hope to see you soon again. Graceland

Derrick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik! Absoluut 'n juweel! Ons kamer was elke dag skoongemaak en vars handdoeke gekry. Daar was elke dag beskuit en koffie/tee neergesit. 2 botteltjies water asook melk in die yskas! Johan het uit sy pad gegaan om vir ons die verblyf so aangenaam te maak! Ons was in Potch vir 'n troue en die gaste het Vrydag aand daar gebraai. Johan het gesorg dat daar eetgerei ens was. Baie dankie Johan! Ons waardeer dit baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer by Graceland.

Hettie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Luuks en gerieflik. Soos altyd die beste oornag akkommodasie. Skoon, netjies, veilig en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer by Graceland.

Emma F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Gerieflik en gemaklik. Ons het heerlik gebly, die kamer het alles wat ons nodig gehad het en die personeel was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer by Graceland.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a3339250ea4e0801bd96c8c801187ff1197b16a8b7004f7cdfe06f1f6a8414292fec1957005ebd1da0e7f5ab61ae7bb916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 195 5 1 5 240 M C Roode Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.694790147306 27.118846159386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang