+77
Gastehuis in Potchefstroom

Graceland Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier.

Die gastehuis het 12 smaakvolle kamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk ’n TV met DStv-kanale.

Elke kamer lei na ’n ruim stoep met buitemeubels waar gaste kan kuier. Daar is ook ’n alarm in elke kamer.

Veilige parkeerplek agter ’n hek met afstandbeheer word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Tweede besoek by Graceland. Sal dit aanbeveel. Verblyf is baie netjies en skoon. Rustig en veilig. Goeie parkering onderdak. Alles wat jy nodig het vi...
Sien meer
Mrt 2026
Mike H
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons nodig gehad het, lekker plek. Baie lekker gebly. Genoeg spasie, baie netjies, gemaklike sitplek op die stoep.
Mrt 2026
Meyer B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Puik diens en verblyf. Sal definitief weer daar oornag.
Mrt 2026
Frik S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en rustic. Akkommodasie was great, dankie.
Mrt 2026
James S
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie lekker geslaap. Vriendelike diens. Skoon, netjies en veilige gastehuis.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Graceland Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a3339250ea4e0801bd96c8c801187ff1197b16a8b7004f7cdfe06f1f6a8414292fec1957005ebd1da0e7f5ab61ae7bb916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 202 5 1 5 240 M C Roode Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.694790147306 27.118846159386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang