+13
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Thompson Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Grace's Place is 'n pragtige kothuis in die sonderlinge dorp, Beaufort-Wes, naby die N1. Die dorp is die grootste dorp in die Groot Karoo-streek en word dikwels "die hartjie van die Karoo" genoem.

Die kothuis het 3 eenhede vir gaste om van te kies. Grace 1 bied slaapplek aan 3 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Grace 2 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het storte. Grace 3 het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders onder 12 jaar. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas en 'n mikrogolf toegerus is. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging in.

Veilige parkeerplek is agter 'n veiligheidshek beskikbaar.

Indien jy in Beaufort-Wes vertoef, sal dit jou terugneem na die tyd van die Anglo-Boereoorlog waar plaaslike inwoners interessante stories oor die stryd wat in hierdie wonderlike landskap afgespeel het. Dokter Christiaan Barnard, die bekende hartsjirurg wat die eerste suksesvolle menslike hartoorplanting uitgevoer het, word in die plaaslike museum herdenk, asook van sy ander toekennings en 'n replika van die oorspronklike hartoorplantingsteater.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 484 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Byron B
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommend! Clean, safe and everything you need! Such a fantastic place to stay if you're travelling long distances between Jozi ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Lynette M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gemaklik. Dit was heerlik gerieflik en het n goeie nagrus gekry.
Mei 2026
Hennie N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike nice plekkie en als wat 'n mens kort. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar kom oorslaap.
Apr 2026
Sizwe M
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay. We had a wonderful stay with my family. The service was excellent, and everything made for a very enjoyable experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Hennie N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en was die waarde van geld werd. Baie oulike en veilige plek. Sien hulle weer die 11/04/2026.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 484

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 16 Thompson Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Thompson Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407d7f26027af3df48e19eb294691910f62868e90e9026c133c3df429a4f3cd6e33b73cb062276acfaf69b632176c38615c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 484 5 1 5 16 Thompson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358155555556 22.595077777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang