+46
Gastehuis in Potchefstroom

Gracias Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Shani D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gesellig. Baie dankie vir julle gasvryheid! Ons kuier altyd lekker by Gracias Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Very pleasant. Relaxed and homely environment. Personal and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Dit was lekker om julle hier te hê, ons verwelkom julle graag enige tyd terug.

Leon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Het lekker gebly en ontbyt was baie goed vir slegs R100 per persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Dit was lekker om julle hier te hê, ons verwelkom julle graag enige tyd terug.

Esme G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Dit was lekker om julle hier te hê, ons verwelkom julle graag enige tyd terug.

Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut so lekker. Dit was regtig so mooi, netjies en skoon. Verwelkoming baie vriendelik. Gasvryheid is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Dit was lekker om julle hier te hê. Ons verwelkom julle graag enige tyd terug.

Pieter K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Goeie ligging en bekostigbaar. Skoon, veilige, ruim akkommodasie. Dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Dit was lekker om julle hier te hê, ons verwelkom julle graag enige tyd terug.

Liesel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Skoon, veilig, waarde vir geld. Dit was baie skoon en waarde vir geld. Naby aan alles, diens was uitstekend en die ontbyt was goedkoop en vreeslik lekker, meer as genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Liesel Julle is 'n besondere familie en ons is bly om mense soos julle by ons te ontvang. Altyd welkom en mag die toekoms vir julle vreugde en geluk inhou. Gelukkig wees tot ons mekaar weer sien. Marieta

Shani D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik, gesellig, netjies & veilig. Gracias is 'n baie netjiese en gerieflike gastehuis. Dis ideaal vir 2 persone en selfs vir groter groepe. Meeste mense kuier baie lekker op die grasperk terwyl hulle 'n vleisie braai. Die atmosfeer is lekker gesellig. Dis ook naby aan die Universiteit. Die eienaars is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons gaan gereeld tuis by Gracias.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Shani So lekker om te hoor dat julle gelukkig is by die Gastehuis. Ons is die gelukkige mense om gaste soos julle hier te ontvang. Julle bring vreugde in ons lewe. Mooi loop tot ons mekaar weer sien. Groete

Jenine K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ontspannend. Baie lekker, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Jenine, dit was so aangenaam om jou as 'n gas hier te ontvang. Altyd en altyd welkom by Gracias Gastehuis. Groete en vreugde vir jou. Marieta

Kirsten W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Great - thank you. We were very happy with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Kirsten Die mooiste dankie aan julle. Julle is lieflike gaste. Mooi bly en altyd welkom by Gracias Gastehuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Thabo Mbeki Street, Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2522, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmJhNWM4LWE5Y2QtNDcxNi04YjZjLTlkZjBjNDg2MTBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Thabo Mbeki Street Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park 2522 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.68244931233 27.103307694197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang