Grapevine
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Ruben de Villiers Street, De Doorns, 6875, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grapevine is 'n selfsorg-vakansiehuis in die klein dorpie De Doorns in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die vallei.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n binnenshuise kaggel en lugversorging. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en 'n groot tuin. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en naburige dorpe soos Worcester.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Bradley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Ruben de Villiers Street, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Ruben de Villiers Street, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang