Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van De Doorns

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van De Doorns van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy De Doorns besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Doorns.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Doorns akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Doorns Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Doorns Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Doorns

Die storie van Arbeid Adelt Gastehuis, wat dateer uit 1897, word vertel deur die eeu-oue eikebome, wat vandag nog 'n blaarbeskutting vir dié historiese perseel bied. Die gastehuis is aan die voet van die majestueus...


Akkommodasie binne 50 km vanaf De Doorns

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Middelberg Gasteplaas is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste. Die plaashuis het 4 kamers en 2 badkamers wat gedeel word. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 'n s...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
B&B in Worcester, Kaapse Roete 62

Leipzig Country House is in die Nuy-vallei aan die beginpunt van Roete 62 geleë. Vergeet van jou padkaart en verdwyn onder die radar deur te reis na dié unieke versteekte juweel waar jy kan ontspan in die stilte v...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Breederivier Vallei, Wes-Kaap

Karoo1 Hotel Village bied gerieflike, gehalteverblyf net buite De Doorns op die N1. Dié verblyf is ideaal vir vakansiegangers wat graag die bekoorlikheid van die Karoo wil ervaar, of as gerieflike oornagplek vir re...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Worcester, Kaapse Roete 62

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead is op 'n werkende druiweplaas in die prentjiemooi Nuy-vallei tussen Worcester en Robertson op Roete 62 en is net 90 minute van Kaapstad af. Audrey's is die ideale bestemming vir...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederivier Vallei, Kaapse Roete 62

Klondyke Farm is 'n werkende vrugteplaas met appels, pere en kersies. Die plaas se ligging van 1200 meter bo seespieël sorg vir koel somers en fris winters. Elke kothuis is toegerus met 'n lieflike kaggel om gaste ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Worcester, Kaapse Roete 62

Uitvlugt Guest House bied gastekamers en is 7 km vanaf Worcester se middedorp geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf word ge...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Worcester, Kaapse Roete 62

Dié selfsorgverblyf in 'n rustige, private omgewing met luisterryke uitsigte oor wingerde en berge, is Esperance Farmstay @ Vineyard die perfekte plek vir jou. Die plaasverblyf is in die Breederiviervallei, tussen ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Worcester, Kaapse Roete 62

Esperance Farmstay@Manor is ideaal in die Breederiviervallei, op die R60 tussen Worcester en Robertson, slegs 1,5 uur se ry vanaf Kaapstad en Hermanus geleë. Dié gastehuis het 2 slaapkamers wat elkeen oor 'n mode...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Worcester, Kaapse Roete 62

De Wilge is in die skilderagtige Nuyvallei en kyk uit oor die majestueuse Langeberge in die hartjie van dié plaasgemeenskap. Die huis is 'n ou wynkelder wat uit 1905 dateer en omskep is in pragtige gasteverblyf. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...