Beskrywing
Van die dubbelkamers is die eerste 2 kamers ingerig met koningingrootte-beddens, en die derde met 'n koninggrootte-bed. Hulle het en suite-badkamers met baddens en storte. Die kamers is toegerus met TV's met volledige DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en ketels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere mag toegelaat word met vooraf reëling.
'n Troeteldierfooi kan van toepassing wees, afhangende van die aantal troeteldiere.
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Sandra Place, Gillitts, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang