+39

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1806 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker rustig. Lekker stil en rustig, baie mooi en netjies. Kos was hemels, sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Voldoende verblyf. Balie lekker gebly, net warm en koue water in die shower is omgeruil en werk nie lekker. Yskas vries alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Verblyf was rustig, netjies en baie veilig. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is goed ingerig. Ons het lekker by die restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie nice plekkie. Sal weer oornag as ons daar verbygaan. Ja, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige en awesome atmosphere. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Sal vir seker weer Gariep Inn gebruik! Puik. Veilig. Lieflike plek. Baie lekker gebly. 2 nagte oorgeslaap. Metjies, veilig, uitstekende diens, skoon kamers. Puik plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Lovely and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Sal definitief aanbeveel. Ons bly altyd hier, netjies, vriendelike personeel en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlik gerus. Netjiese waarde vir geld verblyf en swembad as 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike verblyf naby N1. Gerieflike en skoon verblyf. Lekker met 'n restaurant wat op perseel is wat die lekkerste kos bedien en veilige parkering. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1806

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1806 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang