+39

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1788 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Clive B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. Our stay at Gariep Inn was excellent. The staff were very friendly and helpful. They kept the rooms clean and tidy. Well done to the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Great and will go again. Great location and the establishment was calm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die kamer was mooi skoon en netjies. Baie rustige omgewing. Was baie vriendelik. Baie lekker gebly. Baie rustige atmosfeer en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker. Baie gerieflik en skoon. Ideaal vir oornag Kaap toe. Pizza's by Tjailatyd het lank gevat en was enorm groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minnie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Lekker uitgerus, sal definitief aanbeveel. Heerlik verby. Vroeg genoeg vir 'n afkoeling en uitstappie. Mooi en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Altyd lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker, dankie. Altyd lekker om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip & Sonette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, waarde vir geld! Baie lekker gebly, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
1 nag
5.0
Jan 2026

Ontspannend. Gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, netjies, vriendelike personeel, baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Baie veilig en rustig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1788

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1788 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang