+39

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1813 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Kim L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfek vir 'n oornag op die lang pad. Die plek is netjies en die personeel is baie vriendelik. Baie lekker restaurant ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam om daar oor te bly. Baie rustig, netjies, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Nice midway stop between Gauteng and Bay. Clean room within walking distance from a restaurant. The pool was welcome to cool down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie bevredigend. Ons het net oorgeslaap, maar was baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie gerieflike oornag plek. Dit is ons 'go to place' om te oor te slaap! Baie lekker gebly. Plek silwerskoon. Baie vriendelik en voel baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker rustig. Lekker stil en rustig, baie mooi en netjies. Kos was hemels, sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Voldoende verblyf. Balie lekker gebly, net warm en koue water in die shower is omgeruil en werk nie lekker. Yskas vries alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Verblyf was rustig, netjies en baie veilig. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is goed ingerig. Ons het lekker by die restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie nice plekkie. Sal weer oornag as ons daar verbygaan. Ja, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige en awesome atmosphere. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1813

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1813 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang