+39
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die superieure oornag-eenhede het elkeen lugversorging en yskassies. Die standaard oornag-eenhede het elkeen 'n verwarmer, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en die Tjailatyd Restaurant. Gaste kan op bootritte na die Gariepdamwal gaan of verder op die grootste dam in Suid-Afrika vaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1814 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tinus D
Saam met lewensmaat
5.0
Heeltemal tevrede, dankie. Dit was die 4de keer wat ons in Gariep Inn oornag het. Soos altyd, was alles netjies en skoon en die in- en uitklok werk %....
Sien meer
Apr 2026
Kim L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir 'n oornag op die lang pad. Die plek is netjies en die personeel is baie vriendelik. Baie lekker restaurant ook.
Mrt 2026
Almarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam om daar oor te bly. Baie rustig, netjies, vriendelik ontvang.
Mrt 2026
Johan A
Gesin met klein kinders
5.0
Nice midway stop between Gauteng and Bay. Clean room within walking distance from a restaurant. The pool was welcome to cool down.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Jacques V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie bevredigend. Ons het net oorgeslaap, maar was baie aangenaam gewees.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1814

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1814 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang