+39

Gariep Inn

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die superieure oornag-eenhede het elkeen lugversorging en yskassies. Die standaard oornag-eenhede het elkeen 'n verwarmer, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en die Tjailatyd Restaurant. Gaste kan op bootritte na die Gariepdamwal gaan of verder op die grootste dam in Suid-Afrika vaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1709 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lydia S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie en veilige oornagplak. Het laat aand aangekom en was vriendelik ontvang. Plek was skoon en gerieflik. Lekker gerus en vroeg die volgende og...
Sien meer
Nov 2025
Sanet V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike middelpunt tussen Kaap en Gauteng. Altyd 'n plesier om by Gariep Inn te slaap, eenhede gemaklik en skoon.
Nov 2025
Hestè N
5.0
Waarde vir geld met alles wat jy nodig het. Perfekte oornagverblyf oppad see toe.
Okt 2025
Adri B
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. A nice place to sleep over as you travel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Fedora V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek van die stad. Gariep Inn se eenhede is perfek. Altyd skoon en netjies. Rustigheid is 'n groot plus.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1709

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1709 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang