+39
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die superieure oornag-eenhede het elkeen lugversorging en yskassies. Die standaard oornag-eenhede het elkeen 'n verwarmer, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en die Tjailatyd Restaurant. Gaste kan op bootritte na die Gariepdamwal gaan of verder op die grootste dam in Suid-Afrika vaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 1862 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Malisa M
Saam met vriende
5.0
Rustige oornag verblyf. Baie lekker oornag. Vriendelik ontvang. Mooi en skoon binne, baie rustig. Sal beslis weer daar oornag.
Jun 2026
Franz G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig waarde vir geld. Baie netjies, goed ingerig.
Jun 2026
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflik en rustig. Uitstekende akkommodasie. Die chalets is nuut oorgedoen wat die verblyf nog beter waarde vir geld maak. 'n Heining met 'n hekki...
Sien meer
Jun 2026
Gerhard O
Gesin met klein kinders
5.0
Baie dankie, die mense is so vriendelik. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Hulle kan net aandag gee aan die ligte wat nie gewerk het nie, badkamer...
Sien meer
Jun 2026
Chantal S
5.0
Amazing. What a pleasant stay! The staff was super friendly, the grounds and room were neat and tidy, and we felt safe and secure. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1862

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1862 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang