- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf.
Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die superieure oornag-eenhede het elkeen lugversorging en yskassies. Die standaard oornag-eenhede het elkeen 'n verwarmer, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.
Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en die Tjailatyd Restaurant. Gaste kan op bootritte na die Gariepdamwal gaan of verder op die grootste dam in Suid-Afrika vaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Coreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1797
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Fiskaal Street, GariepDam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang