2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Skool Street, Extension 5, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Die Green Fields Cottage is 'n pragtige, veilige en skoon semi-selfsorgkothuis op 'n privaat erf, met 'n privaat ingang. Die kothuis is in 'n voorstad wat met volop voëllewe en groot inheemse bome spog, geleë. Dit is sentraal, naby Nelsruit se middestad, hospitale en winkelsentrums, geleë.
Green Fields Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n aparte stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV en DStv.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ena-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Skool Street, Extension 5, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Greenfields Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Skool Street, Extension 5, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang