LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenfields Cottage | LekkeSlaap
+11

Greenfields Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Greenfields Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Snowy S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Snowy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjies en gerieflik.

Aangename, netjiese en vriendelike verblyf.

Eddie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Besigheidsreis

Uitstekende diens, vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf is puik en die diens uitstekend.

Shane M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Way beyond expectations. Plus loved the calls in the morning. My first time in Nelspruit but will return only if to stay there again.

Marius M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, rustige, en netjiese akkommodasie.

Moeite werd gewees, sal dit weer wil besoek.

Manqoba M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manqoba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not bad.

The place was clean and well furnished.

Martie E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies en skoon. Baie naby aan die hospitale en dokters, asook winkelsentrums.

Baie lekker rustige plekkie om te bly. Veilig en onderdak parkering vir jou voertuig. Dankie aan Ettienne en Ena-Marie dat ons daar kon oornag. Sal dit defnitief aanbeveel want dit is ook bekostigbaar.

Helga V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was baie netjies en skoon.

Marieta D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely stay. The place was very clean, well equipped and the hostess very warm and friendly.

I can definitely recommend this place thanks to the friendly hostess. Our car was safely locked in behind a security gate and we had keys to leave at our own time the next day. She also provided fresh milk, coffee, sugar and tea which you don't always find at other guest houses.

Ivy T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

'n Lugversorger sal dalk 'n aanbeveling wees vir die warm reisiger.

Ockert M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert M
Saam met vriende

Baie vriendelik, netjies en help waar hulle kan.

Dis baie netjies, maklik om te vind. Elke keer wat ek vir hulp gevra het, het die mense dadelik gehelp.

Andrew S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagplek in Nelspruit.

Ek en my vrou het 1 nag by Green Fields Cottage gebly, vir ons 'n gerieflike oornagplek, die plek was netjies, skoon en stil, ons sal beslis weer hier oornag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great overnight stay Nelspruit.

My wife and I stayed at green field cottage for 1 night, for us a convenient stop over, the place was neat and clean and quiet, we will definitely stay over here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hettie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

Baie gemaklik en netjies.

Wat 'n aangename verrassing was die plek. Baie netjies en skoon, het 'n vriendelike ontvangs gehad en sommer baie welkom gevoel. Die plek het sy eie ingang met parkering onder dak wat lekker veilig is. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Karin V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek.

Ai wat 'n pragtige plekkie. So mooi en skoon binne. Hulle sal my beslis weer sien en ons het al in 'n paar plekke geslaap maar die is bo aan my lys. As jy net slaapplek soek is dit net die plek vir jou.

Ans M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ans M
Saam met vriende

Fantasties, vriendelik, skoon, rustig, uitstekend toegerus - 100%!

Sal enige tyd, altyd weer dieselfde verkies. Baie, baie dankie.

Louis M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf en vriendelike diens.

Die kamer is baie gerieflik en skoon. Skoon wit linne. Sterk aanbeveelbaar indien jy op 'n sakereis is.

Nelia G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia G

Amazing!

Ek het reeds weer by hul bespreek vir my volgende 2 besoeke aan hul omgewing. Al wat ek kan sê.

Theusia E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theusia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Baie dankie. Alles perfek, meer as wat ons verwag het.

Ons het bietjie gesukkel om plek te kry, dink 'n naambord by perseel sal dit makliker maak in die nag. Verder was alles 5-ster-gehalte, baie dankie.

Greenfields Cottage's terugvoer

Baie goeie advies, baie dankie.

Greenfields Cottage
Daniel J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J
Enkelreisiger

Dit was 'n huis weg van huis.

Netjiese kamer met goeie linne, gemaklike ferm bed. Als wat nodig is vir oornagverblyf, en bonus ligte ontbyt. Ja, voorwaar aan te beveel. Dankie julle.

Sarie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry meer as waarvoor jy betaal.

Baie gerieflike oorslaapplekkie. Ettiene is baie gasvry. Alles wat mens nodig het is daar. Sal vir seker Green Fields aanbeveel en self weer daar gaan oorbly.

Janine D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Absoluut amazing.

Baie meer as wat ek verwag het. Sentraal geleë en baie veilig.

Greenfields Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Janine

Greenfields Cottage
Gertha L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L
Saam met vriende

Skoon, netjies, gerieflik. Waarde vir geld!

Ek sal beslis weer gebruik maak van Green Fields Cottages. Dit is gerieflik, skoon, alles wat 'n mens nodig het teen 'n baie bekostigbare tarief! Vir seker waarde vir geld.

Greenfields Cottage's terugvoer

Baie dankie!
Julle altyd welkom.

Greenfields Cottage
Eddie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Uitstekend.

Beste en vriendelikste diens.

Greenfields Cottage's terugvoer

Baie dankie, Eddie. Julle is altyd welkom hier by Green Fields Cottage.

Greenfields Cottage
Ester K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik en lekker.

Het regtig baie lekker gebly. Alles was baie mooi skoon. Goeie waarde vir jou geld.

Beatrice S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S

Baie netjies en skoon. Vriendelik en baie behulpsaam.

Dit was baie skoon en netjies. Dit is baie veilig vir jou motor. Die omgewing is rustig. Regtig waarde vir jou geld.

Alida S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met vriende

Beste waarde vir geld waarin ek al ooit gebly het.

Dit was werklik die beste waarde vir geld waarin ek al ooit gebly het en die feit dat hulle bereid was om my kat te akkommodeer was 'n groot ekstra plus punt! Sal beslis weer daar gaan bly!

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 5, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANh6lIKcPh6eD6fJqeaoqIma1s420tM0BdilNYNVKSwEsYavGaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530  per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 5 Skool Street Extension 5 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.490274065162 30.991158632927
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!