3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Kamdebo, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Green Hollow is 'n selfsorgwoonstel in Old Place, Knysna. Dié woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers.
Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, slaaparea, eetarea en 'n en suite-badkamer. Die aparte kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm slim-TV met Netflix.
Die Knysna-strandmeer is net 2 km weg en die bekende Knysna Heads is 8 km weg. Die eiendom is 10 km vanaf die Knysnawoud.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Kamdebo, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Green Hollow het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Kamdebo, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang