Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Lodges (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Upper Old Place

4.3 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Upper Old Place van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Upper Old Place besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Upper Old Place.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upper Old Place akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Old Place Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upper Old Place Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Upper Old Place

PJ's Family Cottage is in die voorheuwels van Knysna geleë met ongelooflike uitsigte oor die wêreldbekende Knysna Koppe en die omliggende vallei. Die kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Old Place

Knysna Herons is 'n driester-gastehuis op die pragtige Tuinroete in die Wes-Kaap geleë, met sy asemrowende natuurskoon. Dié tropiese tuin kan deur talle voëllewe besoek word, wat sommer gesien kan word wanneer ga...

10% af Weeksdae!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place

Footprints of Knysna bied 'n rustige, ontspanne, oop en vriendelike omgewing met hoë standaarde vir gerief en diens. Hier heers 'n "lekker-voel" atmosfeer en elke kamer het sy eie styl en stemming. Die nuwe eienaar...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Upper Old Place

Syringa Tree Cottage, geleë in 'n stil, blaarryke distrik aan die oostekant van Knysna, is die ideale vakansiebestemming vir klein gesinne of paartjies. Die unieke ligging onder 'n manjifieke Syringaboom, bied skad...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place

B my Guest is die antwoord vir reisigers wat op soek is na bekostigbare akkommodasie sonder om gemak prys te gee. Aangesien dit gerieflik 2 km vanaf die middedorp en loopafstand na die Lagoon Walkway geleë is, is B...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Old Place, Upper Old Place

9c Oakhurst Flat is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks 5 minute se ry vanaf Knysna se middedorp geleë is. Gaste kan uitsigte oor die strandmeer en op die Knysna Koppe geniet. Hierdie woonstel is op die...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Old Place

Majestic Views is in die hartjie van Knysna versteek met majestueuse uitsigte op die Knysna Koppe en die strandmeer. Kom geniet topgehalte gasvryheid in Knysna met jou gasheer en gasvrou, Billy en Marlene, wat jou v...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Upper Old Place

Ons Kotje is 'n knus houthuis vir 6 mense in 'n houtagtige area in Knysna. Hierdie dubbelverdieping-eenheid is in 'n groot tuin geleë en word omring deur bome wat gaste hul privaatheid bied. Twee van die kamers is...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R1 071
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Old Place

8Headsview is 'n moderne selfsorg-eenheid naby die hoofweg in Knysna. Die eenheid het pragtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer en -koppe. Dit is stapafstand van winkels, restaurante en ander besienswaardighede af...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Old Place, Upper Old Place

Feel@home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-eenheid met 2 slaapkamers in Knysna. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Upper Old Place akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...