- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Green Ivy Gastehuis is in Newcastle geleë en bied gemaklik gemeubileerde akkommodasie op pad na Johannesburg en Durban.
Verblyf word in 4 gastekamers voorsien. Elke kamer is gemeubileer vir 2 persone, die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging, plafonwaaiers, satelliet-TV sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gerief word handdoeke voorsien.
Let asseblief daarop dat die eienaar saam met hul troeteldiere op die perseel woon, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Green Ivy B&B het 'n omsetter. Alle elektriese geriewe soos Wi-Fi en satelliet-TV sal steeds beskikbaar wees.
Newcastle bied verskeie aktiwiteite soos bergfietsry-, stap- en hardlooproetes, sowel as besienswaardighede soos die Ncandu State Forest Natuurreservaat, Fort Amiel en Vulintaba Gholflandgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Green Ivy Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang