Newcastle Akkommodasie by Green Ivy B&B | LekkeSlaap
+16

Green Ivy B&B

Kamer 1
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort en bad. Daar is ’n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir B&B-verblyf. ’n Aandete-koepon is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel met hul troeteldiere woon, ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Sleuteldeposito word vereis indien gaste ’n stel sleutels wil hê.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldropweg 16, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3PXK57vv2glc6rSVg2Ee9iEw3NIGrN6p1oH7IJTIzIGNkJy6EO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 16 Hilldrop Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -27.794665059752 29.946398260119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za