Green Ivy B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Ivy B&B is net 4 km vanaf Newcastle en bied gerieflike verblyf op pad na Johannesburg en Durban.

Die kamer is ideaal vir 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Daar is ’n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met volledige DStv. Handdoeke word voorsien.

’n Volledige Engelse ontbyt word bedien en ’n aandete-koepon is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel met hul troeteldiere woon, ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie.

Newcastle bied verskeie doendinge soos bergfietsry-, voetslaan- en drafpaadjies, en daar is besienswaardighede in die area soos Ncandu State Natuurreservaat en Fort Amiel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Ivy B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false