+20
Selfsorg in Van der Hoff Park

Green Ivy Luxury Room and Private Garden

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie luukse eenheid! Netjies, veilig en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie Hendrik vir die gawe terugvoer! Ons vertrou om julle spoedig weer te ontvang.

Janine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, privaat en veilige verblyf! Green Ivy is in 'n stil en veilige area. Baie mooi, modern en smaakvol ingerig. Veilige parkering en goeie sekuriteitstoegang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie Janine vir die gawe terugvoer! Ons vertrou om julle spoedig weer te ontvang.

Kean B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Magnificent. Baie lekker gebly, en baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie Kean vir die gawe terugvoer! Ons vertrou om julle spoedig weer te ontvang.

Nadine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly, sal definitief weer kom. Sal elke keer hier kom bly. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie vir die gawe terugvoer! Ons vertrou om julle spoedig weer te ontvang.

Lientjie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Excellent. It was amazing! A 5 star stay, the rooms are super neat and modern! Christo was a great host! We will definitely stay at Green Ivy again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie Lientjie vir die gawe terugvoer! Ons vertrou om julle spoedig weer te ontvang.

Petro R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Na 'n lang dag van reis was dit ideaal en veilig. Dit was heerlik, netjies, lekker stil en veilig. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie Petro vir die gawe terugvoer! Ons vertrou om julle spoedig weer te ontvang.

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent value for money. Great stay! Great overnight stay. Very clean. Very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie Werner vir die gawe terugvoer! Ons vertrou om julle spoedig weer te ontvang.

Connie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Central, quiet, clean, definitely a good stay over. Quality stay, compact stay making it easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons vertrou om jou gou weer te ontvang.

René C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Stunning kamer. Baie oulike plekkie, luukse kamer. Sentraal geleë. Baie goeie diens, aangename eienaar, baie veilig en goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Dankie René vir die gawe terugvoer! Ons vertrou om jul spoedig weer te ontvang.

Elmarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Eksklusief, goeie kwaliteit en sakpas verblyf. Green Ivy is werklik 'n luuksheid op sy eie. Alles was super skoon en gerieflik gewees. Ons het dadelik tuis gevoel met die luuksheid van breekgoed en eetgerei. Verseker in 'n ander klas. Alle inligting met 'n video is voor die tyd ontvang van die gasheer en het selfs vir ons 'n kluis geïnstalleer. Opregte waardering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Green Ivy Luxury Room and Private Garden
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit was net 'n voorreg om jul te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 090
10 % AF
R 1 090 R 981
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 090
10 % AF
R 1 090 R 981
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 090
10 % AF
R 1 090 R 981
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Bach Ave, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5376836c6f4d0b1a470bfba8f784d25fb1983db2483fb21be76f14fe3e467d840442c8b4e0549c4435a340013e3112364e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R981 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 4 Bach Ave Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.698182948045 27.112504677316

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang