Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Van Der Hoff Park

4.2 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Van Der Hoff Park van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Der Hoff Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Der Hoff Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Der Hoff Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Der Hoff Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Der Hoff Park Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van der Hoff Park

14 @ Strauss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed van staproetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurlike parke in Potchefstroom. Aard...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van der Hoff Park

Sunset Manor Guest House is 'n luukse, nuwe gastehuis in Potchefstroom. Dié herehuis kry sy naam by die beeldskone sonsondergange wat 'n mens van hier af sien. Sunset Manor is langs die Mooirivier se vleiland gele...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van der Hoff Park

Goedgedacht Gastekamers is in Potchefstroom, met 'n uitsig oor 'n lieflike vleiland. Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde en suite-kamers. Die kamers is elkeen ingerig met koningingrootte-beddens en en suite...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van der Hoff Park

Ons by Anne's Place wil ons gaste hartlik welkom heet. Anne's Place is in 'n Franse Koloniale-styl gedekoreer wat oorvloei in die pragtige tuin in 'n stil straat, ideaal vir daardie vroegoggend draf of 'n laatmiddag...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Der Hoff Park

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Harmony Cottage bied selfsorgverblyf in Potchefstroom. Dis baie naby die gewilde Mooirivier en Canal Crossing. Die kothuis het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Die kamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Mooivallei

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier. Die gastehuis het 12 smaakvo...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Mooivallei

Farmhouse Guesthouse bied 'n rustige en bekoorlike plattelandse wegbreek in Potchefstroom. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers en 'n tuinwoonstel met slaapplek vir 2 gaste elk. Die gastehuiskamers het gema...

20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

The Gallery is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne wat reis of as 'n gemaklike oornagplek. Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Vintage Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis wat in Potchefstroom in die Noordwes-provinsie geleë is. Verblyf word gebied in 3 en suite-kamers genaamd Post Office, Railway Station en Royal Hotel. Elke slaapkamer i...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Baillie Park

Leafy Cottage is in Potchefstroom geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gaste wat net wil oornag of hulle families wil besoek. Dit is naby verskeie winkels. restaurante, opvoedkundige instansies en ander...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Van der Hoff Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Potchefstroom blad indien jy na meer Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za