Green Point Gem
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Main Road, The Legacy 603, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Point Gem is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel in die moderne en veilige Legacy-woonstelblok in Groenpunt. Die woonstel is oorkant Kaapstad-stadion en 'n entjie vanaf lieflike restaurante en die V&A Waterfront.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met 'n Bose-klankstelsel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel is op die sesde verdieping en bied parkeerplek, 24 uur-sekuriteit en 'n swembaddek met 'n see-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 145 Main Road, The Legacy 603, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Green Point Gem het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Main Road, The Legacy 603, Green Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang