+35
Selfsorg in Groenpunt

Green Point Village Retreat

9 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 10 Braeside Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Green Point Village Retreat bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis in Groenpunt. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek met 'n uitstekende ligging.

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 baba en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, bababedjie en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die 2 aparte badkamers het storte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, lessenaar, gemaklike sitplek en 'n etenstafel.

Die huis lei na 'n groot stoep met buitemeubels, braaigeriewe, sonstoele en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 Braeside Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek

10 Braeside Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA769b605ebb74f778a9cdee22f02e6ad0321cef72ed4fd1a100bdfcdc559eeb891a5b6b2709b869e7b85d91f7ab17184f4ce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 9) 10 Braeside Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.909411 18.4053751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang