- Slaapplek vir 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 190 Bethlehem Drive, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Green Side Accommodation bied B&B-verblyf in Rustenburg. Die lodge het 'n uitsig op die Rustenburg Gholfbaan en is naby die middedorp.
Die lodge het 24 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en elke kamer het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n kluis, gratis WiFi, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die lodge het ook 'n kroegarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Green Side Accommodation is 3 km vanaf Olympia Park Stadion, Life Peglerae Hospitaal, Rustenburg Square, Midtown Mall en ander geriewe. Die eiendom is 50 minute se ry van die Sun City-oord af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Silvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 190 Bethlehem Drive, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Green Side Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
190 Bethlehem Drive, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang