Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Side Accommodation

Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke standaardkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer ook 'n kluis, gartis WiFi, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Die balans moet voor aankoms vereffen word. - Tjeks word nie aanvaar nie.
- Inkloktyd is 15:00. Laat weet asseblief indien jy vroeër moet inklok.
- Toon asseblief jou ID of paspoort wanneer jy inklok.
Uitkloktyd: Uitkloktyd is 10:00. Doen asb. navraag indien jy die kamer tot na 10:00 wil gebruik. 'n Later uitkloktyd sal afhang van die beskikbaarheid van die kamer. As die kamer beskikbaar is, sal die normale tarief geld. Indien 'n gas versuim om die kamer teen uitkloktyd te ontruim, behou bestuur die reg voor om die gas en sy besittings uit te sit.

Persoonlike items:
- Gaste word versoek of hul kamerdeur sluit wanneer hulle uitgaan of gaan slaap. - Elke kamer het 'n kluis.
- Die bestuur aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of skade aan gaste se besittings of enige ander eiendom in die kamer of elders in die hotel, om welke rede ook al, insluitend diefstal.

Reëls:
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. - Slegs gidshonde word toegelaat.
- Rook is verbode binnenshuis. - Gaste wat in die kamer rook sal R200 beboet word en ook versoek word om onmiddellik die kamer te ontruim.
Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die eiendom gerig het.
- Slegs persone wat 18 jaar of ouer is mag bespreek by Green Side Accommodation.
- Die gas stem in om hom-/haarself te alle tye betaamlik te gedra en nie 'n oorlas op die perseel te wees nie. Die bestuur het die reg om te versoek dat 'n gas sy/haar kamer ontruim of 'n ander area op die perseel verlaat sonder enige kennisgewing of rede. Gaste moet die versoek nakom. Indien gaste nie die reëls nakom nie, het die bestuur die reg om hul bagasie en besittings uit die kamer te verwyder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke dubbelkamer het slaapplek vir 4 gaste en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n slaapbank. Elke kamer het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer ook 'n kluis, gartis WiFi, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Die balans moet voor aankoms vereffen word. - Tjeks word nie aanvaar nie.
- Inkloktyd is 15:00. Laat weet asseblief indien jy vroeër moet inklok.
- Toon asseblief jou ID of paspoort wanneer jy inklok.
Uitkloktyd: Uitkloktyd is 10:00. Doen asb. navraag indien jy die kamer tot na 10:00 wil gebruik. 'n Later uitkloktyd sal afhang van die beskikbaarheid van die kamer. As die kamer beskikbaar is, sal die normale tarief geld. Indien 'n gas versuim om die kamer teen uitkloktyd te ontruim, behou bestuur die reg voor om die gas en sy besittings uit te sit.

Persoonlike items:
- Gaste word versoek of hul kamerdeur sluit wanneer hulle uitgaan of gaan slaap. - Elke kamer het 'n kluis.
- Die bestuur aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of skade aan gaste se besittings of enige ander eiendom in die kamer of elders in die hotel, om welke rede ook al, insluitend diefstal.

Reëls:
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. - Slegs gidshonde word toegelaat.
- Rook is verbode binnenshuis. - Gaste wat in die kamer rook sal R200 beboet word en ook versoek word om onmiddellik die kamer te ontruim.
Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die eiendom gerig het.
- Slegs persone wat 18 jaar of ouer is mag bespreek by Green Side Accommodation.
- Die gas stem in om hom-/haarself te alle tye betaamlik te gedra en nie 'n oorlas op die perseel te wees nie. Die bestuur het die reg om te versoek dat 'n gas sy/haar kamer ontruim of 'n ander area op die perseel verlaat sonder enige kennisgewing of rede. Gaste moet die versoek nakom. Indien gaste nie die reëls nakom nie, het die bestuur die reg om hul bagasie en besittings uit die kamer te verwyder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke gesinskamer het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Die balans moet voor aankoms vereffen word. - Tjeks word nie aanvaar nie.
- Inkloktyd is 15:00. Laat weet asseblief indien jy vroeër moet inklok.
- Toon asseblief jou ID of paspoort wanneer jy inklok.
Uitkloktyd: Uitkloktyd is 10:00. Doen asb. navraag indien jy die kamer tot na 10:00 wil gebruik. 'n Later uitkloktyd sal afhang van die beskikbaarheid van die kamer. As die kamer beskikbaar is, sal die normale tarief geld. Indien 'n gas versuim om die kamer teen uitkloktyd te ontruim, behou bestuur die reg voor om die gas en sy besittings uit te sit.

Persoonlike items:
- Gaste word versoek of hul kamerdeur sluit wanneer hulle uitgaan of gaan slaap. - Elke kamer het 'n kluis.
- Die bestuur aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of skade aan gaste se besittings of enige ander eiendom in die kamer of elders in die hotel, om welke rede ook al, insluitend diefstal.

Reëls:
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. - Slegs gidshonde word toegelaat.
- Rook is verbode binnenshuis. - Gaste wat in die kamer rook sal R200 beboet word en ook versoek word om onmiddellik die kamer te ontruim.
Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat hy/sy/hul gaste/enige persoon vir wie hul verantwoordelik is aan die eiendom gerig het.
- Slegs persone wat 18 jaar of ouer is mag bespreek by Green Side Accommodation.
- Die gas stem in om hom-/haarself te alle tye betaamlik te gedra en nie 'n oorlas op die perseel te wees nie. Die bestuur het die reg om te versoek dat 'n gas sy/haar kamer ontruim of 'n ander area op die perseel verlaat sonder enige kennisgewing of rede. Gaste moet die versoek nakom. Indien gaste nie die reëls nakom nie, het die bestuur die reg om hul bagasie en besittings uit die kamer te verwyder.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethlehem-rylaan 190, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2qJDmQbRXvRY06deVgfBWnAWWfIZuiG3WT6eW9rtKkNX0D7CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 190 Bethlehem Drive Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.66954 27.22754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem