Pick your preferred language

English

Afrikaans

Green Tides @ Mossel Cove Unit 112

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Natalie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Asemrowende uitsig, pragtige netjiese plek. Uitstekende ligging en baie veilig. Die plek was baie netjies en goed ingerig. Presies soos op die foto's as nie mooier! Ek was verbaas dat daar tot ys in die vrieskas was en kole om te braai. Die swembad se uitsig het 'n 360 uitsig op die hele Mosselbaai en woorde kan nie beskryf hoe asemrowend dit is nie, die meisies het baie foto's geneem! Moet ook sê Santos Strand is om die draai en een van die beste strande wat ek nog by was. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker ontspan. Baie lekker gebly. Pragtige plek met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Beyond Group Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb97a27e1208b1218b9c795ddcd3b61b91e2f7ae2840f380bcf0d32e4679a0076d15fb2db7d38360363a44dd20b624cdf7e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Marsh Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182882 22.1538258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang