LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+131
Selfsorg in Tuinroete

Greenfern Lodge en Chalets



  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Greenfern Fisanthoek Road, Farm 39 Fisanthoek, Plettenberg Bay, 6604, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Greenfern Lodge and Chalets is op 'n plaas in die hartjie van 'n woud in Plettenbergbaai geleë en bied gerieflike en rustige verblyf aan vriende, familie of sakereisigers.

Die lodge is 'n dubbelverdiepinghuis van hout en klip wat oor 6 slaapkamers beskik en slaapplek aan 14 gaste bied. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word indien nodig, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die lodge het 'n gemeenskaplike kombuis en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea met 'n etenstafel vir 12 wat na die sitarea lei waar daar gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel is. Op die boonste verdieping is daar 'n groot leefarea en 'n dek met 'n uitsig oor die tuin en die swembad wat eksklusief vir die gebruik van die lodge se gaste is.

Buiten die lodge is daar ook 5 chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke chalet het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n tussenverdieping met 'n ekstra matras. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Elke chalet het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is ook 'n bankie en braaigeriewe by elke chalet. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar wanneer daar sein is.

Die verblyf is 8 km vanaf die hoofpad op 'n grondpad en 'n halfuur se ry vanaf Knysna en Plettenbergbaai. Daar is baie om te doen in die area, van fiets- en staproetes tot wynproe, vierwielmotorfietsry, Zipline en ongerepte strande.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Perdry

Kamers

White Pear Chalet
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

White Pear Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n ekstra matras. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar braaigeriewe, sitplek en onderdakparkeerplek langs die chalet. Die chalet is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Ekstra enkelmatras

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gehoorsame en vriendelike troeteldiere wat nie op die meubels klim nie, word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Daar is 'n winkeltjie op die perseel wat noodsaaklikhede verkoop en 'n kaartmasjien het.

Let asb. dat gaste nie op 25, 26 en 31 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Blackwood Chalet
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Blackwood Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n ekstra matras. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar braaigeriewe, sitplek en onderdakparkeerplek langs die chalet. Die chalet is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Ekstra enkelmatras

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gehoorsame en vriendelike troeteldiere wat nie op die meubels klim nie, word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Daar is 'n winkeltjie op die perseel wat noodsaaklikhede verkoop en 'n kaartmasjien het.

Let asb. dat gaste nie op 25, 26 en 31 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Assegai Chalet
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Assegai Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n ekstra matras. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar braaigeriewe, sitplek en onderdakparkeerplek langs die chalet. Die chalet is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Ekstra enkelmatras

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gehoorsame en vriendelike troeteldiere wat nie op die meubels klim nie, word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Daar is 'n winkeltjie op die perseel wat noodsaaklikhede verkoop en 'n kaartmasjien het.

Let asb. dat gaste nie op 25, 26 en 31 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Cape Holly Chalet
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Cape Holly Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n ekstra matras. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar braaigeriewe, sitplek en onderdakparkeerplek langs die chalet. Die chalet is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Ekstra enkelmatras

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gehoorsame en vriendelike troeteldiere wat nie op die meubels klim nie, word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Daar is 'n winkeltjie op die perseel wat noodsaaklikhede verkoop en 'n kaartmasjien het.

Let asb. dat gaste nie op 25, 26 en 31 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Greenfern Lodge
Vanaf
Vanaf R9 035
per nag (plek vir 14)
  • Plek vir 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lodge is 'n dubbelverdiepinghuis van hout en klip wat oor 6 slaapkamers beskik en slaapplek aan 14 gaste bied. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word indien nodig, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die lodge het 'n gemeenskaplike kombuis en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea met 'n etenstafel vir 12 wat na die sitarea lei waar daar gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel is. Op die boonste verdieping is daar 'n groot leefarea en 'n dek met 'n uitsig oor die tuin en die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
6 Slaapkamers 6 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gehoorsame en vriendelike troeteldiere wat nie op die meubels klim nie, word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Daar is 'n winkeltjie op die perseel wat noodsaaklikhede verkoop en 'n kaartmasjien het.

Let asb. dat gaste nie op 25, 26 en 31 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Safraan Chalet
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Safraan Chalet bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n ekstra matras. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar braaigeriewe, sitplek en onderdakparkeerplek langs die chalet. Die chalet is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Ekstra enkelmatras

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gehoorsame en vriendelike troeteldiere wat nie op die meubels klim nie, word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Daar is 'n winkeltjie op die perseel wat noodsaaklikhede verkoop en 'n kaartmasjien het.

Let asb. dat gaste nie op 25, 26 en 31 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Simon C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastic, rustic and peaceful. We loved your spot. The woodlands, the birds, the peace and quiet, the dog-friendly accommodation, you guys, the forests and hikes. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reese P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Peace on earth. Awesome stay back to nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Baie dankie Reese, ons sien uit na julle volgende besoek.

L M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die stilte, rustigheid van die omgewing en netjiese chalet by Greenfern Lodge and Chalets was ongelooflik. Verblyf was heerlik! Baie dankie vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Japie, baie dankie. Julle was heerlike gaste om te hê en ons sien uit na 'n volgende besoek.

Quinton C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en gemaklik. Ons gesin het lekker gebly by Greenfern Lodge. Die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid was netjies en het alles gehad wat ons nodig sou kry. Hulle het ook 'n kragopwekker byderhand gehad vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Baie dankie Quinton, ek hoop dit maak dat julle weer sal kom kuier.

Wendy M
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Peace on earth. This was peace on earth away from the rat race. Hosts were very accommodating and facilities very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Thanks Wendy. You and your family were amazing guests to have. Come back soon.

Nicolene H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
2.2
Jan 2024

Swakste akkommodasie ooit, nie aanbeveel vir gesin met klein kinders nie. Onaangename verblyf. Ek het na 2 van die 6 nagte uitgecheck. Jammer dat ek R5400 moes verloor, waarvan ek R740 vergoed was deur die eienaar vir die toegangsgeld tot Adventure Land. Die internet is misleidend. Swak aansig, slegs mooi fotos word geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Ons is regtig jammer dat die tyd vir julle so onaangenaam was. Die stilte en natuur is miskien nie vir almal nie en dalk veral nie tieners nie, maar ons moet aandring dat mense die oorsig bladsy lees en seker maak dat hulle weet wat om te verwag wanneer hulle 'n bespreking maak en ons kan nie verantwoordelik gehou word nie. Daar is 'n baie groot verskil tussen die Lodge en Chalets. Ons bly in die woud en die WiFi is nie soos in die stad nie. Ons het ook ons bes probeer en 'n afkoel swembadjie ingesit vir die warm dae wat ons nie vroeër gehad het nie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste nie ongelukkig moet wees nie en ons probeer hard en aanhoudend om dinge te verbeter.

Albert D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2023

Clean, relaxed and comfortable. Absolutely a must to stay and visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Dankie Albert, ons hoop julle kom kuier weer.

Louise S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Vriendelik en gasvry. Lekker rustig. Mooi omgewing. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Baie dankie Louise, ons hoop jy kom kuier weer.

Dani C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Ongelukkig nie soos geadverteer nie. Huisies is baie op mekaar met geen privaatheid nie. Jou bure kyk letterlik in jou huisie in.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annari
Greenfern Lodge en Chalets
Hi Dani Ons is jammer dat julle so ontbloot gevoel het. Ons waardeer die terugvoering en gaan werk maak daarvan om die chalets meer af te sonder van mekaar en privaat te maak.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Greenfern Lodge en Chalets het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
White Pear Chalet
Selfsorg
Blackwood Chalet
Selfsorg
Assegai Chalet
Selfsorg
Cape Holly Chalet
Selfsorg
Greenfern Lodge
Selfsorg
Safraan Chalet
Selfsorg

Gehoorsame en vriendelike troeteldiere wat nie op die meubels klim nie, word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Daar is 'n winkeltjie op die perseel wat noodsaaklikhede verkoop en 'n kaartmasjien het.

Let asb. dat gaste nie op 25, 26 en 31 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Greenfern Fisanthoek Road, Farm 39 Fisanthoek, Plettenberg Bay, 6604, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA768263a224c576e4b552f876ea7cea013aefd122d23f7606ec9437c86e9e496ed2b42af29366a1b905a79421a97369872d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Greenfern Fisanthoek Road Farm 39 Fisanthoek 6604 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.994916243923 23.229070007801
Soek in 'n groter streek