- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Malan Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Greenodd Guesthouse is in die hartjie van Pretoria geleë, in die woonbuurt Riviera. Die pragtige grasdak-kothuis bied die opsie vir selfsorg- of B&B-verblyf. Ons bied kwaliteit verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 3 ruim kamers om van te keis. Die eerste kamer is op die grondvloer en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die 2 kamers op die boonste vloer is presies dieselfde en beskik elkeen oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het TV's met sekere DStv-kanale.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis en leefkamer. Die perseel het veilige parkeerplek en gewapende reaksie-sekuriteit.
Ons is stapafstand van die Uniegebou, Kerkplein en die Paul Kruger Huis af, en net 5 minute se ry van restaurante, kroeë en winkelsentrums af.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anna-Sofe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Malan Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Greenodd Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Malan Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang