Grey Inn Accommodation
4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Grey Inn Accommodation bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Van Der Hoff-park, Potchefstroom. Dis naby die middedorp, Mooirivier Mall en die N12.
Dié gastehuis het 2 kamers en elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het oorgenoeg kasruimte en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die gastehuis het sonpanele en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Roxane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes
- Gaste dink Grey Inn Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang