+16
Selfsorg in Van der Hoff Park

Grey Inn Accommodation

4 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Grey Inn Accommodation bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Van Der Hoff-park, Potchefstroom. Dis naby die middedorp, Mooirivier Mall en die N12.

Dié gastehuis het 2 kamers en elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het oorgenoeg kasruimte en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die gastehuis het sonpanele en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ndalisi S
Saam met lewensmaat
5.0
The place is perfect. Perfect accommodation and a peaceful location. Nothing to worry about regarding safety and privacy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Pierre S
Saam met lewensmaat
5.0
Besonders, netjies en gemaklik. Was 'n baie lekker naweek gewees en die akkommodasie het 'n groot deel bygedra om dit te geniet.
Apr 2025
Chane B
Saam met lewensmaat
4.8
Voldoende. Alles was mooi netjies. Roxanne het ons tegemoet gekom om bietjie vroeër in te boek waarvoor ek ewig dankbaar is.
Apr 2026
Charles P
Besigheidsreis
4.2
Good overnight stay. Quiet and comfortable. Very comfortable and well laid out. Separate kitchenette very nice. All in all, great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Adean M
Saam met vriende
4.0
Baie lekker. Sal die plek voorstel. Dit was baie lekker gewees. Mense was baie ordentlik met die aankoms en ons mooi verduidelik waar ons sleutel was ...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Roxane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Gaste dink Grey Inn Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Ben Pienaar Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2523, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2166cbe9668be22ac0d567f33214a08630e611aabaafbe112d02e8f3df13c9bfae565d750066c7db89fde436da493a8661f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Ben Pienaar Street Van Der Hoff Park 2523 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7051206 27.1105959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang