8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Greystones Beach House is op die strandfront in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié huis het 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers front na die see en het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het net 'n stort. Gehaltelinne, badhanddoeke en haardroërs word voorsien. Strandhanddoeke, 'n bababedjie met beddegoed en 'n eetstoeltjie vir 'n baba of kleuter is op versoek beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het genoeg sitplek en gaste kan saam etes geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is lieflike braaigeriewe en 1 krat met hout word voorsien. Daarna is hout teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gretta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 57 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Greystones Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang