+27

Griet se Plek

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Hillcrest Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Griet se Plek is 'n bekoorlike vakansiehuis wat verblyf bied in 2 selfsorgwoonstelle. Dit is slegs 5 minute se ry van die strand af en het lekker staproetes langs die see.

Gaste kan kies of hulle op die eerste of onderste verdieping wil bly. Elke woonstel het 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed in die een slaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander een. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n kombuis in albei woonstelle wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n stoof, oond en 'n yskas en gaste kan ontspan in die sitkamer voor die TV. DStv Easy View-kanale is beskikbaar, maar gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring sou hulle dit verkies.

Albei leef-areas bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig. Veilige parkeerplek word voorsien.

Griet se Plek is 'n kort entjie se ry van 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Gaste kan visvang by die gewilde Orange Rocks, sowat 300 meter van die woonstelle af, of 'n potjie gholf geniet, skubaduik, diepsee-hengel, op Uvongo of St. Micael's-strand ontspan, asook verskeie restaurante, filmteaters en winkelsentrums besoek.

Griet se Plek is ook naby vele besienswaardighede, soos Oribi Gorge, Lake Eland, Waffle House, Mac Banana, waar die Skoenlapper Dome is en diere om kinders te vermaak. Ander doendinge sluit piesangplaastoere by Riverbend Plaas, die krokodil- en reptielplaas, diepsee-visvang en watersport by St Michaels Ski bootklub, koffieplaastoere by Beavers Creek by Port Edward, ongeveer 12 gholfbane, velddraf vanaf St Michael-strand elke Saterdag, Kwaqolo Grotte en veel meer om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Duon B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly, rustig en sentraal. Baie lekker gebly, Tess het 2de myl geloop. Drie dae walvisse vanaf balkon sien baljaar.
Nov 2025
Albert H
Saam met lewensmaat
5.0
Die lekkerste bly by die "huis weg van die huis". Ons het baie lekker gebly. Dit was een van ons lekkerste blyplekke aan die Suidkus ooit. Van ons ges...
Sien meer
Okt 2025
Marna N
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlik. Ons het baie lekker gebly! Die eienaars is baie vriendelik!
Okt 2025
Leandie R
5.0
Dit was 'n rustige, gemaklike en heerlike tyd! Ons is van die begin af totaal en al tuis laat voel, selfs nog voor ons aankoms. Hulle gaan uit hul pad...
Sien meer
Sep 2025
Tg B
Gesin met klein kinders
5.0
Our stay was very enjoyable. . I will definitely recommend Griet se Plek. It’s located in the perfect area with stunning views and plen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Hillcrest Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Griet se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Hillcrest Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmMzOTJhLTg3MTMtNGFhZC1iMDJhLTAzZjdjZGUwZjViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 130 5 1 5 6 Hillcrest Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.826794521597 30.399475317196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang