LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Groenvlei

Groenvlei Self Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Louis C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie lekker. Skoon goed gehou. Sal hoog aanbeveel. Skoon goed ontvang en kommunikasie was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorica V
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Rustig, veilig, netjies. Baie dankie vir 'n wonderlike skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-Willem M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Baie lekker gebly! Ek en my gesin het baie lekker gebly by Groenvlei self-catering gastehuis! Huis was baie netjies en ligging is perfek in die Paarl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Bitter baie lekker. Dit was regtig een van my beste plekke waar ek al gebly het, wow! Dankie dat my tuiste daar kon maak vir twee weke en pet friendly. Dit sal van nou af my tweede huis wees en ek beveel die plek aan aan alle Namibiërs. Dit is letterlik 5 min van alles af. Spesiale dankie aan die eienaars, julle is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Rustige omgewing, maar tog naby alles. Ons het lekker geslaap en baie lekker gestort! Honde was dadelik op hulle gemak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Britney M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Relaxing and homey. Dit was so gerieflik en rustig, ek sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneleen H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend! Dit was 'n baie goeie oornagplek. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamar B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Jou huis weg van die huis. Naby alles en 'n rustige, veilige omgewing. My dogter moes gaan vir 'n operasie by Mediclinic en hierdie was ons huis weg van die huis. Ons het heerlik gebly en was naby alles. 'n Baie veilige en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies en waarde vir geld. Heerlik gebly! Skoon en netjies. Dekor mooi. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b6d903011657d0851cac21bfc42af6873efc136881698accb9f04756f020cb23ffb503662dd8d4ea69a6e79599a7998aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.710734651313 18.962168817197

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang