Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Groenvlei

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Groenvlei van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Groenvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenvlei Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Perle unter Der Sonne bied 2 moderne selfsorg-eenhede, Die Huis en Die Ateljee in die hoofstraat van die Paarl in die Wes-Kaap. Dis ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na gemaklike verblyf naby 'n verskeide...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Sol Montis Guest Cottage is in Groenvlei, Paarl en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die oopplan-kothuis is aa...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR495
R446
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Die Labarint is in 'n stil woonbuurt in die Paarl, sowat 65 km vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale lughawe. Verblyf word in 3 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Groenvlei

5 Konings Accommodation bied verblyf in 10 smaakvolle en suite-kamers in die Paarl. Dié instansie roem hom op aandag aan detail en vriendelike, persoonlike diens. Daar is 4 kamertipes by 5 Konings Accommodation. ...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Mountain Glimpse is aan die voet van Paarlberg en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea e...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

De Oude Brug 35 is 'n selfsorghuis in die Paarl. Dié prentjiemooi dorp is bekend vir sy mooi omgewing, uitstekende wynplase, heerlike koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugte boerderye. Dié huis het slaa...

Spesiale Aanbod!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Groenvlei

Spacious Art Deco Flat is in die Paarl en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Groenvlei

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paarl, Lemoenkloof

Serena's Boutique Self Catering is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in die prentjiemooi Paarl geleë. Dié eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

The Green Spot is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in die Paarl. Die perseel is naby kroeë, restaurante en supermarkte. Die woonstel het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Dit het slaapp...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Lemoenkloof

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]