+40
Selfsorg in Beaufort-Wes

Grootfontein Farm House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Lieflike huis. Volgende keer bly ons langer. Pragtige ou huis met lieflike stoep. Netjies, silwerskoon en ruim met alles wat 'n mens benodig. Die omgewing is pragtig - lieflike Karoo landskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

The perfect place to relax in the Karoo. We had an amazing time at Grootfontein Farm House. Everything was perfect! We will definitely go back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann L
1 nag
5.0
Des 2025

Rus en vrede. Baie spesiale plek. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie Johann, en ek wens ook jul kuier volgende keer langer! Geseënde Kerstyd!

Deidre V
1 nag
4.8
Jan 2026

Plaasgevoel, pragtige sonsondergang, lekker swembad, baie oulike huis. Huis was uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastic. A wonderful and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie vir die waardevolle review!

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker gebly sou een dag bly maar het 2 dae gebly. Sal definitief weer besoek. Ons het baie lekker gebly. Dit is net wat ons wou gehad het. In die natuur, stilte, geen huise en verkeer naby nie. Lekker groot huis, ruim vertrekke, mooi gemeubileer, alles werk en is skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Gerhard, dit was heerlik om jul langer te kon laat kuier. Sien hopelik gou weer!

Sunell B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Jy sal nie 'n fout maak nie; besoek gerus vir Grootfontein! Dit was net wat ons nodig gehad het! Ek sal enige tyd weer kom oornag of sommer vir 'n naweek gaan rus vind! Hulle dink aan alles wat 'n mens kan nodig kry; baie privaat; alles is skoon en netjies! Die kinders het die splashpool baie geniet! Die stilte van die Karoo het ons goed gedoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Baie dankie vir die mooi review!

Paul E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netjies, ruim en rustige plaashuis net buite Beaufort Wes. Grootfontein was 'n fantastiese oornagstop en ons sou maklik nog langer kon bly. Die huis is ruim en die kamers en kombuis is skoon en netjies. Ons het verskeie voëls gesien en die spotted eagle owl wat net om die draai bly, was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie dat jy jou ervaring deel met ons, Paul. Ons waardeer dit.

Jakub J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Highly recommended. You will not be disappointed. It was a pleasure to stay on Grootfontein farm. The drive into the farm is very rough but manageable in our normal car. The farm is quiet, clean, and well equipped. Everything you might need is there, and I would not hesitate to recommend the farm to anyone wanting a quiet escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Thank you for visiting us, Jakub. You are welcome!

Raoul D
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Pragtige huis op 'n mooi plaas. Pragtige huis op 'n mooi plaas, ons het lekker daar gebly. Het baie gestap en fietsgery, daar is baie roetes om te geniet. Vra die gasheer om vir jou roetes aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie vir die review, ek waardeer julle insette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antonia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 090
15 % AF
R 3 090 R 2 627
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 090
15 % AF
R 3 090 R 2 627
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 090
15 % AF
R 3 090 R 2 627
per nag (plek vir 6)
Bespreek

180 Grootfontein, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a42a83e5d253ad88e8994bbe9faaabbd5870acf3f4c4f15eb387ce071791ddc1a9ab10383bfbc2f5573ed3763ac6a0d0c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 090 nouVanaf R2 627 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 180 Grootfontein Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.37090507458 22.411516294678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang