Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Grootfontein Plaashuis
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Firewood for one night, basic coffee, tea, sugar, milk, biscuit, butter and jam. - Grootfontein Anneks
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond insluit.
Vuurmaakhout vir 1 aand, basiese koffie, tee, suiker en melk, 'n ciabatta-broodjie, botter en konfyt word voorsien.
Huisreëls
Slegs 1 eenheid word op 'n slag verhuur, tensy albei eenhede saam bespreek word. Dit verseker dat gaste privaat gebruik van die plonspoel en braaigeriewe het.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
180 Grootfontein, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang