4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Promontory Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grotto on the Rocks is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid geleë aan die punt van Pringlebaai, op die rotse met die see reg voor jou, en is perfek vir twee mensw.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die eenheid beskik oor 2 badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, gasstofie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite het gaste toegang tot ñ klein grasperk met pragtige see-uitsig en ñ braaipit.
Grotto is onopgesmuk met ñ deur wat die hoofslaapkamer skei van die oop leefarea waar nog twee enkelbeddens is. Grotto is ideal vir twee mense, maar kan twee kinders saam met hul ouers akkomodeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Elzabe Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Promontory Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Grotto on the Rocks het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Promontory Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang