Guest Apartment @ Cape Road
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Cape Road, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gastewoonstel @ Kaapweg is geleë in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap Provinsie. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers, met slaapplek vir 7 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het ook 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkering vir 3 voertuie. Die eiendom is sentraal geleë in Mosselbaai, naby hoofroetes, winkelsentrums, strande en die gewilde Punt-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 24 Cape Road, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Cape Road, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang