Wapadrand Guest Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly, lekker ruim, netjies en mooi. Als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
1 nag
5.0
Nov 2025

Uitstekend en gemaklik. Baie lekker gebly. Veilig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelike gasvrou, rustige atmosfeer. Baie netjies en ruim. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Oorgebly vir 'n troue. Baie lekker gebly. Veilig en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sone I
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantastiese verblyf. Pragtige, skoon verblyf in veilige omgewing. Gasvrou gee baie aandag aan klein details - tee/koffie, melk in die yskas, warmwatersakke en vere duvets vir die koue! Ons gaan vir seker weer hier bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal weer daarvan gebruikmaak. Gerieflik, skoon, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik. Goed ontvang. Netjies en skoon. Groot en ruim. Baie veilig. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig en waarde vir geld. Ek en my seuntjie het baie lekker gebly, dankie. En die eienaar is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Het lekker gebly en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Die eenheid is ideaal vir korter reise/oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicholas M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Begrafnis. Christelle was baie vriendelik. Kan dalk belê in 'n klein aircon vir die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 3)
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fef13d431b93dbfd28ade6469dc859dbdf617796a919d9dfa9c469e41f4b17edb8bb41b13f53c4a33db505b46abeecdda7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag, vir 3 mense 26 5 1 5 10 Pole Pin Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.778748514582 28.3391231615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang