Guesthouse 1921
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer wat ’n bad, toilet en wasbak insluit. Die eenheid is ook voorsien van ’n TV met die volle DStv-pakket, ’n lessenaar, yskassie en ’n tee- en koffiemaakskinkbord. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ’n stoep en tuin waar gaste kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en slaapkamer 2 met 2 enkelbeddens en 2 kinderbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Die kombuisarea is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv in. Buite kan gaste 'n jacuzzi en 'n patio geniet, perfek vir ontspanning.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang