- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Gull Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gull on the Bay Boutique Guest House spog met panoramiese uitsigte op Tafelberg, oor Robbeneiland en Tafelbaai. Die gastehuis beskik oor 'n gimnasium, sauna, stoomkamer en 'n randvloeiswembad buite.
Elke suite by Gull on the Bay bied lieflike uitsigte van Tafelberg en die see in die verte. Al die kamers is toegerus met 'n platskerm-TV met internet-fliekkanale en 'n balkon met sitplek wat oor die see uitkyk. Daar is 'n privaat badkamer met 'n losstaande bad, instapstort en 'n dubbelwasbak in elke eenheid.
Ekstras in die kamers sluit gratis toiletbenodighede, 'n haardroër, komplimentêre kroegyskassie en 'n kluis vir kosbaarhede. Elke suite het 'n daklig bo die koninggrootte-bed met blindings wat teruggetrek kan word op sterbeligte aande om die sterrehemel te aanskou. Gaste kan 'n drankie by die kroeg geniet, 'n boek in die biblioteek lees, in die gimnasium oefen of die sauna of stoomkamer gebruik.
Daar is ook 'n eetkamer waar gaste die outentieke Suid-Afrikaans disse op ons spyskaart kan bestel en geniet. Gull on the Bay bied die gratis gebruik van ons fietse. Die perseel is net 300 m van die hoofstrand, verskeie restaurante en talle doendinge in die omgewing af.
Bloubergstrand is bekend as 'n bestemming vir branderblankry, sowel as vlieërbranderry en seilplankry. Die stadskern en V&A Waterfront is net 20 km weg en Kaapstad Internasionale Lughawe net 32 km ver!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5 Gull Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Gull on the Bay Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Gull Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang