Gypsy Wagons

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tanja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uniek, rustig en vreedsaam. Ek was in die sewende hemel terwyl ek en my man daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ervaring wat elkeen moet beleef. Baie lekker gebly. Dit is 'n ervaring wat ek kan aanbeveel. Baie rustige omgewing en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelik ontvang. Die buite stort baie geniet en lekker geslaap. Sal graag weer. Baie lekker gebly. 'n Unieke ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Magically whimsical, fairycore. Shane and Sandy were absolutely stellar hosts, the location is great and the wagons themselves felt magical to stay in! I wish I could think of a more shining review of this place but creative writing is not my strong suit. Very much worth the money, very memorable experience, we're glad we chose the gypsy wagons instead of yet another straw roof bungalow or beige painted hotel room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamzin W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Unieke ervaring, baie oulik gedoen met vriendelike gasheer. Baie lekker, beddens is of hoog op of laag op die grond. Indien u 'n knieprobleem het of nie kan klim nie, sou ek dit nie voorstel om hier in die gypsy wagon te slaap nie, maar andersins, vir ons was dit 'n wonderlike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Avontuurlistige Belewenis. Baie lekker; Baie lekker; Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uniek, verkwikkend. Dit was een van die mees unieke ervarings wat ons nog gehad het. Jy voel asof jy in 'n ander wêreld is. Die gevoel van die hele perseel is vredig en rustig. Die Gypsy Wagons is so mooi versier en goed ingerig. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venettie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Manjifiek! Meer as wat ek verwag het! Sal geen ander akkommodasie weer verkies! Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitdagend maar baie lekker. Het die ondervinding baie geniet. Kon nie stort buite onder bome nie en dit het gereën. Bed hoog, maar gelukkig was daar 'n leertjie. Lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Superb, outstanding and very memorable! This stay was incredible. Very special destination. Such a different and unusual experience! The hosts were simply lovely, kind and so helpful. This is a destination and accommodation we will definitely frequent in the future. Many thanks to the awesome hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 217

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 888
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 888
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 888
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2a672ba1084d9f9fa29e9fb1ea1fb23637a6da3b88fd6d60b28a6b71de9522a2f330b3ab3382134c332e495e88f4beb3ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R888 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 105 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518490477555 28.415511949571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang