Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gypsy Wagons

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Gypsy Wagons
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ferdinand V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Really loved it. Owners greeted us on arrival. They even washed our car without us asking for it. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Baie lekker gebly in die stukke goud van 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dedre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like gypsies.

We truly enjoyed our stay and cannot fault anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne.

Ons verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you kindly Kotie,
Peace and quiet are what we love sharing! The relaxation and ideas that flow with that are the bonus we are happy to see happen.

Gypsy Wagons
Elsie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties, amazing diens, dis soos om terug te gaan in tyd na 'n sprokieswêreld.

Amazing experience, romanties, sprokiemooi, beste diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you Elsie, it is because we get amazing guests that we love what we do!

Gypsy Wagons
Louisa J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa J
Enkelreisiger

My verblyf was soos 'n droom wat bewaarheid was!

Wat 'n wonderlike ondervinding! En die nek- en rugmassering was puik! Sal beslis weer hier bespreek vir my volgende Clarens-besoek. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you kindly, Louisa. It was our pleasure hosting you and even better that you enjoyed the massage!

Gypsy Wagons
Rosalinda H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosalinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed.

Nature was nice. The appletree is huge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you Rosalinda.

Gypsy Wagons
Arina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S
Saam met vriende

Sal beslis weer besoek aflê! Baie vriendelik ontvang!

Ongelooflike ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Dankie Arina.
Ons is baie bly dat jy jouself geniet het!

Gypsy Wagons
Lean O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lean O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun, cozy, relaxing.

Clarens is beautiful and the accommodation was unique and fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Leon,

Thank you for the review, we love our unique and fun place and are chuffed that you could enjoy it.

Gypsy Wagons
Bianca V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Sal weer daar bly!

Vriendelike ontvangs. Oulike en netjiese blyplek. Ons het dit baie geniet. Dis iets anders as die gewone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Bianca,
Iets anders as die gewome is definitif ons se motto!
Baie dankie vir u verblyf.

Gypsy Wagons
Lorinda G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike onvergeetlike ervaring.

Die gasheer Shane is vriendelik en hulpvaardig. Die gypsy wagons is 'n ervaring in 'n pragtige omgewing. Ons het ons kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Baie Dankie Lorinda,
Ons is baie bly dat u vir Gypsy Life so geniet het!

Gypsy Wagons
Pierre P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Herfs wegbreek.

Gypsy Wagons is unieke oulike verblyfwaens. Selfs die buitelug stort was 'n lekker ervaring, warm water (gas geyser). Mens kon egter nie die baie mooi groot pootjies bad benut nie weens koue water. Beurtkrag is 'n werklikheid maar dan moet die geyser se timer aangepas/diskonnekteer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Pierre,
We do appreciate you taking the time to give us feedback. We cannot improve without constructive feedback.
That weekend was a very unfair (on you) weekend. We had Stage 6 for the whole weekend, we had around 6hrs of power in a 24hr period for 3 days running, which was a first.
Due to Claren's archaic electrical system, we can't have all 8 geysers on at one time. It trips the whole area; we tried it. We then tried to get Eskom to get onto Phase 3, but they refused. They fixed the connection, but it was not enough.
We especially placed 1 geyser per 2 people to avoid the frustration of no hot water. We then added the gas geyser outside the shower in case of a problem.
Then we also added the letter and mails explaining the issues and how to deal with them during load shedding.
As a result of your stay, we have now added in a manual check of load shedding times and the geyser timers, where we go figure out what time each geyser will be on and if it is enough to ensure hot water. We can't control it via the timers as the bypass option gets cancelled as soon as the load shedding kicks in.
We are trying as much as possible to avoid exactly your discomfort, and we do apologise again.
Thank you again for taking the time to reply. Most people would not.

Gypsy Wagons
Karen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Different!

Lovely quaint accommodations and amazing, friendly owners. Can definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you dear Karen, your words are so warmly welcomed. You were a pleasure to host.

Gypsy Wagons
Louisa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie dankie aan Shane en Sandy vir 'n onvergeetlike naweek. Diens was puik en hul het ekstra moeite gedoen om ons 25ste huweliksherdenking soveel meer spesiaal te maak. Dankie vir 'n puik diens. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you kindly Louisa for such an lovely and energetic review, we love it and also your energy when you stayed here.

Gypsy Wagons
Sienet H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sienet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lus vir iets anders as die gewone? Dan is hierdie vir jou.

Ons was aangenaam verras. Goed toegerus. Moeite gedoen met die dekor vir die gypsy ervaring! Geleë in die pragtigste dorp in die land!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you for the lovely review. Yes, we do love breaking away for the standard, to allow our guests to get an immediate sense of change.

Gypsy Wagons
Sue L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We didn't enjoy the Clarens-vibe but we loved our stay in the wagon.

We had a wild storm and having a bath in that storm in the super well-equipped Gypsy Wagon was a real highlight!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Sue, we are super grateful that we could make your stay here a highlight. Thank-you kindly.

Gypsy Wagons
Khalid G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khalid G
Enkelreisiger

Cute wagon-style accommodation.

I loved the wagon. Tastefully decorated and functional. Ideal location in Clarens neighborhood. Five-minute walk to restaurants and central square.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you kindly for the special review and being a great guest!

Gypsy Wagons
Carla V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties! As jy lus het vir ietsie anders, is hierdie net die plek. Love dit.

Sal die plekkie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Carla,
Ons is so bly om dit te hoer!! Baie dankie, ons sal sekker maak one sorg vir all die mense wat jy aanbeveel!
Dankbaar,
Shane en Sandy

Gypsy Wagons
Jozua E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely something different, very cosy and friendly hosts.

The wagons are very special. Cosy, warm, and all you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Dear Jozua,
Thank-you for the warm review, we so love having happy people in Clarens!
Regards
Sandy and Shane

Gypsy Wagons
Chris B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders.

Unieke akkommodasie as jy lus het vir iets anders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Thank you Chris.

Yes, we definitely do unique.

Regards,
Shane and Sandy

Gypsy Wagons
R D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie sommer weer op `n ander plek in Clarens gaan kuier nie.

Baie spesiale plek en baie moeite gedoen om die gypsy tema uit te beeld. Die ekstra goedjies soos sjerrie, lekker beskuitjies, botter laat mens baie spesiaal voel. Die buitestort saam met al die "fee-liggies" maak dit `n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Riaan,
Baie Dankie vir die speciaal review, one waardeer dit so baie!
Hoop julle het jou hokkie gesin en jou dogter het dit geniet!!

Gypsy Wagons
Marita T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderse naweek in 'n buitengewone blyplek met buitengewone diens.

Dit gebeur nie dikwels dat ons terugkeer na dieselfde blyplek nie, maar Shane en Sandy se Gypsy-paradys sal ons weer sien! Alles in en om hierdie plek is uniek, kunssinnig, aandag aan detail, skoon, gemaklik, veilig, fantastiese diens en iets besonders wat mens in die lug voel, maar nie kan beskryf nie. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Marita,
En dit is nie dikwels dat ek tot 'n traan of twee gebring word nie.
Vriendelik dankie vir daardie spesiale woorde en ook vir jou opgewondenheid en geluk wat jy saam met jou by Gypsy Guest House gebring het!

Gypsy Wagons
Carina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, skoon. Perfekte gasheer.

Ideaal vir 'n paar dae se rus. Hier kan jy asemhaal en herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Dear Carina,
Thank you for the great review, we loved having you with us.

Gypsy Wagons
Andreas V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Iets anders om goeie herinneringe en foto's te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby aan die natuur. Weg van die geraas.

Dit was amazing. En 'n unieke ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann L
Saam met vriende

Fantasties.

Personeel is baie gasvry en vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Hoogs aan te beveel. Unieke ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

This was the best 'adventure' ever experienced. Thanks so much for making Willem's birthday extra special. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Sprokies-ervaring!

Dit het gevoel of ons in die illustrasies van ’n storieboek in loop. Absoluut ’n wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline M
Saam met vriende

Awesome experience!

The wagons has a majestic feel to it, very spacious.The wagon is so well prepared and very luxurious! Really had the best stay ever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, rustig.

Stil, privaat, cute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en fantastiese verblyf.

Ons het dit ongelooflik geniet, dit was 'n uitsonderlike belewenis en sal dit beslis weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really cosy, fun and relaxing.

We really had an amazing time, it is a really lovely, private place. The wagon is amazing and fun. It really was an awesome experience. We will definitely like to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerina B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse wegbreekplekkie.

Baie moeite word gedoen om jou tuis te laat voel. My kar was gewas die oggend, vars blomme in ons wa elke dag en om alles te kroon het die gasvrou en eienaar seker gemaak ons is veilig terwyl ons nog op pad was. Pragitge omgewing en dis 'n klipgooi vanaf die mooiste winkels en restaurante. Sal vir seker weer so maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R
Saam met vriende

Rustig en gerieflik.

Gasvry en lieflike verbly. Sal beslis weer kom draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hello Nicole.
Bly om van julle te hoor. Dit stel ons gerus om te weet ons gaste kry sie rus en vrede wat hulle verdien, tesame met n lieflike en unieke ondervinding. Mag dit net goed gaan met julle, en mag die Gypsy binne jul , jule weer terugbring na ons.

Groete Jana en die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Moises O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moises O
Saam met vriende

Ontspanne.

Geriewe was baie goed. Personeel vriendelik en hulpvaardig. Sal aanbeveel dat daar afskortings opgerig word by trappe en stoepie van die wa. "sitkamer"was alte lekker om in te kuier. Ek sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Moises.
Dankie vir die aanbeveeling ons sal bietjie daarna kyk en hoe ons dit gaan toepas. Ons is so bly julle kon ons deel gemaak het van julle gesin se avontuur. Dit was n voorreg om jul hier by ons te he, julle is n lieflike gesin. Hoop ons paaie draai gou weer in die toekoms na mekaar toe. Dit is altyd lekker en gesellig om saam die gesin te kan sit en kuier, veral tussen n klomp Gypsy karavane in die berge.
Groete Jana en die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Moises O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moises O
Saam met vriende

Anders lekker.

'n Reling by trappe en stoepie sal veiliger maak vir gaste. Heerlik gekuier by die gemeenskaplike sitkamer/braai area. Gemaklike slaapplek. Wagon goed ingerig, 'n moet vir avontuur. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was an amazing experience.

The owner was awesome and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Enkelreisiger

Dit was die perfekte wegbreek!

Ek het die hele ervaring baie geniet. Vir twee dae kon ek myself verbeel dat ek die gypsy-leefstyl ten volle leef. Alles is keurig en silwerskoon. Ek het heerlik gemaklik geslaap. Sandi en haar familie het my soos 'n ou kennis laat voel. Ek hoop ek kan weer daar aandoen in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Liza.
Dit stel ons baie gerus om te hoor hoe jy jou verblyf by ons geniet het. Ons is baie bly om te hoor ons het die gypsy siel binne jou wakker gemaak. mag ons jou gou weer by ons verwelkom, en dankie dat ons kon deel wees van jou avontuur en mag ons paaie weer eendag kruis.
Groete Jana en die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Wilma D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders, 'n ervaring wat mens moet hê!

Die waentjies is regtig ongelooflik mooi en vreeslik oulik ingerig. Voel of mens in 'n ander wêreld is. Alles is mooi - die glase en koppies is duidelik met die hand uitgesoek. Die gasvrou is regtig baie behulpsaam en het regtig alles moontlik gedoen om seker te maak ons is gemaklik. Kan lekker werk ook vir families wat saamkuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Goeie Dag Wilma.
Alles wat ons hier doen, word speciaal net vir ons gaste gedoen om seker te maak hulle het die tyd van hul lewe hier, en om iets anders te kan ervaar as net die norm. Die gemak van ons gaste is vir ons baie belangrik en is vreeslik dankbaar julle was gemaklik en tevrede met ons diens. Ons is ook hier om die Gypsy Siel binne jou wakker te maak. Elke Waentjie is speciaal versier na sy kleur en naam. Ons geniet dit verskriklik om unieke persoonlikhede aan ons vertrekke/waentjies te gee. Elke waentjie gee sy eie unieke Gypsy atmosfeer.

Groete
Jana en die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Pieter K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en iets anders met 'n eienares wat trots is op haar plek. Magic.

Sandy het ons gul ontvang saam met haar staf. Wat 'n besonderse plek en uitstekend vir twee persone per Glamper Wagon. Goed toegerus en dit maak die Gypsy in jou wakker. Alles was netjies, skoon en is elke dag skoongemaak selfs op Sondag. Die tuin is pragtig en die mense se diens uitstekend. Sommer lekker gesels en lekker gerus. Kan dit definitief aanbeveel as jy iets anders soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Pieter.
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons strewe vir ons gaste en om elke oomblik vir hul spesiaal en uniek te maak. Ons is ook baie bly om te hoor jul het die verblyf geniet, wel dit is tog die hele ervaaring om soos n Gypsy te lewe vir een of n paar dae. Ons is ook baie mal oor die natuur en dus kyk ons mooi na ons tuin, bly om te hoor ons gaste waardeer ons harde werk en vriedelike diens. Ons is hier vir julle en wil he dit moet n ondervinding/ervaaring wees wat julle nooit sal vergeet nie.

Groete
Jana en Die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Carla F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Dit het my man se verjaarsdag ekstra spesiaal gemaak.

Ek het my man soontoe gevat vir sy verjaarsdag en dit was meer as wat ek verwag het - presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Carla
Ons is vreeslik bly om te hoor hoe baie julle dit geniet het. Ons sal altyd die ekstra myl gaan om dit meer spesiaal te maak, veral as daar iets spesiaal gevuur word. Mag ons paaie ook eendag weer kruis, en mag die Gypsy siel binne julle, jul weer terug bring na ons. Dit was net n plesier om jul hier te he.

Groete
Jana en Die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Willem D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ondervinding om so iets te ervaar.

Karavane is parkeer onder groot koeltebome ver genoeg van mekaar om privaatheid te bied. Groot slaapplek en nouja, ek wil nie alles weggee nie. Gaan kyk maar self! Baie behulpsame eienaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Willem
Ons is baie bly Meneer het die ervaring geniet, ons strewe vir iets ander en uniek. Die groot koeltebome laat mens soos n regte gypsy voel, so asog jy net in die woud stop en kamp. maar soos meneer se mense moet maar self kom kyk, want met eerste glans raak hule gewoonlik verlief. Baie dankie vir meneer se vriendelikheid. Mag net als wat goed is vir Meneer voorle.

Groete
Jana en die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Carine L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful, within wlking distance from town and mountain walks

Very welcoming host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Carine
We strive for making all our guests feel Welcome and at home. Our Glamping experience is a well deserved experience for our nature loving guests. The mountains just makes it more of a Gypsy experience. Its nice to walk to town, and to bring our the gypsy soul inside you. Thank you for staying with us and being such great guests.

Regards
Jana and The Gypsy Team.

Gypsy Wagons
Andre H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and very good service! Only place to stay in Clarens.

The Gypsey Glamper wagons is very special and we loved every second of our visit there. Very good service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Andre

We are very pleased that you enjoyed your stay, and to be able to experience a glimpse of living like a Gypsy. Good service is well deserved by our guests. We strive to make it an unforgettable experience. We would love to see you again in the future. Thank you for making us part of your journey.

Regards
Jana And The Gypsy Team

Gypsy Wagons
Llani S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing en so rustig.

Dit was perfek. Waarlik glamping. Karavaan-kamp sonder die schlep, maar met ekstra voordele. Volledig toegerus, gemaklik, skoon en mooi. Naby genoeg aan die dorp om te stap, maar ver genoeg dat jy nie die dorp se gedruis hoor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Llani.

Die rustigheid is regtig iets wat mens mis as jy van die stad af kom. Dis lekker om te kan Karavaan-Kamp soos jy se sonder die schlep van karavaan pak en oppak. Ons probeer dit so gemaklik en rustig maak vir ons gaste terwyl hul soos n gypsy kan leef vir n aand of twee. Die natuur is n wonderlike ding, en laat mens so vry en in n ander wereld voel terwyl mens rustig en veilig kan stap. Baie dankie vir jou wonderlike resensie en ons waardeer gaste soos jy baie. Mag ons altyd n herinering in jou lewe wees.

Groete
Jana en Die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Willie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great gewees en Sandy het ons op die hande gedra. Sal beslis die ondervinding aanbeveel.

Om in 'n Gypsy karavaan vakansie te hou was beslis 'n nuwe ondervinding. Die groot, hoë bed het heerlik geslaap. Enigste probleem vir my was die bad is net so bietjie te klein, maar die regte grootte om te pad in die karavaan. Ek is 1,87 m en so 130 kg bygesê. My wegbreek saam my vroutjie was beslis verbeter deur by Sandy tuis te gaan. Enige iemand kan met 'n oop hart daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Willie.

Baie dankie vir jou awesome resensie. Sandy gaan tot die maan en terug vir haar gaste, sy't altyd n glimlag en ietsie om oor te gesels. Groot onverskoning oor knap bad, ons besef dat mans dit meer sal geniet om te kan stort. Ons is huidiglik in die proses om buite storte aan te skaf. Lekker in die natuur tussen die blare of snags onder die sterre. Ons is ook baie bly dat ons deel kon wees van jul nuwe ondervindinge en ervarings, mag jul n wonderlike jaar van nuwe avonture hê wat voorlê. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Jana en Die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Marené B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marené B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness.

Was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Goeie Dag Marené

Ons is vreeslik bly Mevrou het dit hier by ons so besonders baie geniet. Mag ons paaie weer eendag kruis.

Groete

Jana en Die Gypsy Span

Gypsy Wagons
Frik S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nostalgies!

Werklik 'n belewenis om teruggevoer te word na 'n vergange era! Dit was awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gypsy Wagons se terugvoer

Hi Frik

Ons is vreeslik bly Meneer het Meneer se ervaring hier by ons geniet en dat dit Meneer terug gevat het na 'n vergete era en om dit bietjie te kan beleef. Dit is vir ons altyd so lekker om terugvoering van ons gaste te kry. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Mag ons Meneer gou weer hier by ons verwelkom.

Gypsy Wagons
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2a672ba1084d9f9fa29e9fb1ea1fb23637a6da3b88fd6d60b28a6b71de9522a2f330b3ab3382134c332e495e88f4beb3ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 105 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518490477555 28.415511949571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem