+40
Selfsorg in Clarens

Gypsy Wagons

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Warren N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker uitkom van die stadslewe. Ons het 'n wegbreek gesoek vir 1 nag, dit was wonderlik en lekker stil, kon die voëltjies hoor en die sterre sien. Heerlik snoesig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lovely vibe. Friendly owners, lovely calm place. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Beautiful, scenic and well maintained. The owners are super friendly and have great communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Thank you, Tiffany. We strive to keep our guests informed and be available to them.

Catherina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Knus en cute. Is regtig 'n unieke ervaring. Wagon is baie prakties uitgelê. Als wat jy sou kon dink om nodig te kry daar. Ekstras voel soos omgee. Sherry by aankoms. Melk en water in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Thank you kindly for your special words.

Yolandie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Iets anders as die gewone. Baie lekker gebly, alles is so netjies en skoon, en die gasheer en personeel gaan uit hul pad uit, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Dankie Yolandie dat u ons plek so geniet het, ons sien daarna uit om u weer te sien.

Drienie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, romanties, en uniek. Oulike, intieme plekkie. Iets anders, 'n eens in 'n leeftyd ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Baie dankie Drienie!

Lidija D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Like something from a fantasy novel! We stayed in the Esmeralda Wagon - it was so quaint, cosy, and intimate! The wagon itself is such a unique experience that everyone should try. Like something out of a fantasy novel! It had a surprising amount of storage space inside, a large bed, and was incredibly well insulated against the chilly Clarens nights! The area is quiet and perfect for a relaxing time away. Our host was gracious and welcoming and the rest of the staff were just as lovely. We were also treated to a car wash which completely surprised us and was really such a thoughtful gesture! 10/10 would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Thank you, Lidija, such lovely words are super inspirational to us!

Amorine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantastiese plek met die oulikste personeel! Daar is nie genoeg woorde om te sê hoe lekker dit was nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Dit was somer baie lekker ne! Baie dankie.

Lize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A total hidden gem! The wagon was fantastic, and the staff were incredibly welcoming. We arrived in the little haven and were blown away. It felt like a secret garden, the staff were super friendly, and the wagon was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
awesome that you had such a lovely time away and that we swept you off your feet

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Dankie PW - we really appreciate your praise!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 249

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

105 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2a672ba1084d9f9fa29e9fb1ea1fb23637a6da3b88fd6d60b28a6b71de9522a2f330b3ab3382134c332e495e88f4beb3ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 105 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518490477555 28.415511949571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang