+12
Selfsorg in Springbok

HairStudio Accommodation U1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Johlene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly. Lekker uitgerus en vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Privaat. Skoon. Netjies. Vriendelik ontvang deur Annette. Bietjie verdwaal om daar uit te kom. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Fantasties. Ons het lekker geslaap. TV was 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus V
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

It was nice. The stay was pleasant except there is no aircon in the room, only a fan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Ongemaklik gevoel oor die sekuriteit. Andersins baie lekker gebly. Annette het ons hartlik ontvang en die verblyf was baie aangenaam. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elmare C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

P V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik oornag in pragtige nuwe eenheid. Beveel sterk aan! Dis 'n pragtige selfsorg eenheid, baie goed ingerig en logisties goed geplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lekker. Dit was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice place. Complimentary coffee and tea etc. was provided. This was a very pleasant place to stay. Michael met and greeted us. What a nice young man, organised a braai outside with table and chairs for us. They attended to all our needs. Very new and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Ouroena Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d52456677774361b7179d26fc391be1bfb70d54cae4b94a4540eb57511737140431fdb15df43d96b171624640d4e87a087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 5 Ouroena Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.662160525063 17.900103600591

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang