Hakuna Matata Game Lodge
20 gaste
10 slaapkamers
19 beds
10 badkamers
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - De Wagendrift Road, Hakuna Matata Lodge, Dinokeng, 0400, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hakuna Matata Game Lodge is 'n bekoorlike lodge op 'n privaat 300 hektaar-plaas in die Dinokeng Groot 5 Natuurreservaat. Die selfsorgverblyf is ruim en gerieflik en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n bosveld-wegbreek.
Die lodge beskik oor 10 slaapkamers en 10 badkamers. Daar is slaapplek vir 20 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of net 'n stort.
Die kombuis, leefarea en eetarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n hoë plafon en 'n oopplan-eetarea en -sitarea.
Langs die leefarea is daar 'n onderdakboma met sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan in die swembad afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- De Wagendrift Road, Hakuna Matata Lodge, Dinokeng, 0400, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
De Wagendrift Road, Hakuna Matata Lodge, Dinokeng, 0400, Gauteng
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang