+74
Wildsplaas in Dinokeng

Halfway There Game Lodge

  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 2 & 5, 124 JR, Dinokeng Game Reserve, Welgevonden, 0400, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Halfway There Game Lodge is in die hartjie van die Dinokeng Big 5 Wildreservaat geleë. Hier kan gaste luukse verblyf onder die sterre, weg van die besige stadslewe.

Verblyf word in 4 selfsorgeenhede elk met 'n ou Hollywood-tema gebied. Die kamers heet Marilyn Monroe, Elvis Presley, Audrey Hepburn en James Dean. Daar is ook 6 luukse en suite-selfsorgtente. Gaste het toegang tot 'n swembad met braaigeriewe waar gaste kan kuier en na die sterre kyk.

Dinokeng is 45 min noordoos van Johannesburg en slegs 15 min vanaf Pretoria. Dit is die eerste Groot Vyf wildreservaat waar die diere vrylik rondbeweeg in Gauteng. Gaste kan gerus die tyd gebruik om na dié diere en die voëls te kyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Erika A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir die rede dat ons heeldag by Camp Discovery was en net oorgeslaap het. Die tuin en buite area lyk baie verwaarloos, en by die ingang kon ons...
Sien meer
Apr 2026
Pieter B
Gesin met tieners
5.0
Rest for the soul. It was easy to check in and all amenities as advertised. Enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Natasha A
5.0
Great stay! My daughter and I had a great time at Halfway There Game Lodge. Just a pity the bigger pool was under maintenance during ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Jonathan S
Gesin met tieners
2.8
Nie lekker nie. Nope, was nie lekker nie, die plek is dood en niemand sien om na jou nie.
Des 2025
Nompumelelo K
Saam met lewensmaat
4.8
Great and peaceful. We had a peaceful stay. The place is so calming. I'd visit there in summer again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Stephane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Portion 2 & 5, 124 JR, Dinokeng Game Reserve, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Halfway There Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 2 & 5, 124 JR, Dinokeng Game Reserve, Welgevonden, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3Zjk1NDhmLWNkZDYtNDE2Yi1iYmQ1LWZmY2MxNGU2NmE2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Portion 2 & 5, 124 JR Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.377754499544 28.404014110565

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang